Black Cat

Black Cat
’n Beeld van die betrokke karakter.
'n Cosplayer as Black Cat.

Skepping
Eerste verskyning The Amazing Spider-Man #194 (Julie 1979)
Geskep deur Marvel Comics
  • Marv Wolfman
  • Keith Pollard
  • Dave Cockrum
Inligting
Ander name Felicia Sara Hardy[1]
Byname Felicity Harmon
Felicia Harmon
Party Hardy
Geslag Vroulik

Black Cat (Felicia Hardy) is 'n karakter in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics en word verbind met die superheld Spider-Man. Die karakter is deur Marv Wolfman, Keith Pollard en Dave Cockrum geskep en verskyn die eerste keer in The Amazing Spider-Man #194 (Julie 1979).[2][3]

  1. Black Cat Annual #1
  2. Alverson, Brigid (29 November 2022). "Marvel to Collect Jed MacKay's 'Black Cat'". ICv2 (in Engels). Besoek op 8 Februarie 2023.
  3. Gallagher, Brian (23 Maart 2017). "Spider-Man Spin-Off Silver Sable and Black Cat Is Happening". MovieWeb (in Engels). Besoek op 8 Februarie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search